Meyer se 16de...

Waar: Rus & Vrede, Mareetsane.
Wanneer: 14 & 15 Februarie.
Bring asb saam: 1 stel ou klere, slaapsak & kussing, swemklere & handdoek.

Op en aflaai reElings: Ons sal jou Vrydag na-skool by die HoErskool se parkeerarea oplaai, en Saterdag teen 18:00 weer daar aflaai.
RSVP asb voor of op die 7de Februarie.
:071 319 8601 (Bianca)
:082 388 1295 (Roline)

Comment Stream