Hermè + Reghardt gaan TROU!

Boek die datum: Nov. 22, 2014

Hoe dit gebeur het?

Ons het mekaar ontmoet in 2006 en het albei van die begin af geweet dat ons die res van ons lewens saam mekaar wil spandeer. Ons het 30 Desember 2013 verloof geraak op die strand. Graag nooi ons julle om ons troudag saam met ons te kom geniet. Formele uitnodigings sal volg.

Comment Stream