OOIEVAARSTEE

Kom vier saam met ons die koms van Anna & John se Pienkvoet!


Wanneer en Waar

24 Mei 2014

11H00 - 14H00

90 Zambesi Avenue, Centurion, Gauteng 0157, South Africa
Latitude : -25.853525 | Longitude : 28.213532                    

RSVP asb voor 12h00 op Vrydag 23 Mei 2014

Wat om te bring

Bring ietsie soet of sout vir peusel

(laat weet asb wat julle bring sodat ek daarvolgens kan beplan)

Wat om te gee

Kliek op die knoppie "baba goedjies" hier onder om n lysie af te laai van goedjies wat Anna nog benodig

(laat weet asb as jy ietsie op die lysie gaan kry sodat ons nie dubbele goed koop nie)

NB: Vroue bring asb julle manne saam, hulle kuier onder die dak terwyl ons "ooh en aah en tittewyt"